User login

You are here

Home | Rate our service

Diens evaluering vraelys - Chanel Coetzee

Ons is gedrewe en toegewyd om ’n hoë standaard diens aan ons kliënte te lewer en om hierdie rede het ons dit goedgedink om ’n opname te doen vir gehaltebeheer.  Dit is ons oogmerk om te evalueer of kliënte regverdig en billik hanteer word, asook om enige klagtes aan te spreek. Graag wil ons u vra om die onderstaande vraelys te voltooi. Vul ook asb. u ID nommer in om ons daartoe in staat te stel om u terugvoering te koppel aan u naam. Neem ook kennis dat alle antwoorde en inligitng wat u voorsien streng vertroulik sal bly.

Ken u enige iemand wat ook kan baat by ons dienste en sal u omgee om hulle kontak besonderhede met ons te deel? Enige verwysings sal hoog op prys gestel word. As u meer as een verwysing wil gee, kliek op "Add Another Item."